Geagte Moderne Vyfkamp bestuurslede
Hieronder die volgende :
(1) “Venster “met slegs een inleidende paragraaf (INTRO Modern Pentathlon: Coaching Clinic for beginner boys and girls.
(2) Invitation letter to parents/members regarding the Paul Roos Modern Pentathlon Clinic for beginners of all ages (6 to 65 years) male and female.
(3)In die aanhangsel(attachment) die Inligting (bladsy 1),Inskrywingsvorm (bladsy 2 ),Vrywaringsvorm (bladsy 3 ),en Kliniek vraelys (bladsye 4 en 5.)
Vir aandag asseblief die volgende betuurslede:
Ilze Grobler,sekretaresse generaal SA Moderne Vyfkamp vir versending aan die volgende provinsies se voorsitters/sekretaresse asseblief:Natal,Limpopo,Gauteng,Vrystaat en Oos Kaap.
LW Ilze dat Riaan Campbell ons Wes- Kaap se provinsiale voorsitter is reeds hierbo in kennis gestel asook die 3 streke/distrikte onder Riaan dws die 3 streke/distrikte se voorsitters/sekretaresse van (1)Kaapse Wynland (Boland) (2) W.P.en (3) Eden.(SWD) .
Vir optrede asseblief na die volgende:
Elke provinsiale voorsitter asook SAMPA se webtuiste asseblief (Ilze)
Elke steek/distrik volgens sy data basis aan sy lede (persoonlik) asseblief
Elke streek/distrik se webtuiste ,indien daar een in werking is asseblief
NB Indien enigsins moontlik stuur uit teen eerskomende Maandag 26 November 2018 asseblief.
Baie dankie.
Seënwense.